Ek kan nie glo dit is verby niiiiieee!!!!!!!!! Ek onthou nog hoe opgewonde ek geword het
toe mevrou verduidelik hoe ons gaan die
kwartaal ‘blog’ oor enege iets ons wil wat ons persoonlikheid weerspieël. Ek het
onmiddelik geweet (ja, mevrou, ek het begin dinkskrum terwyl jy ons geleer
het. Net soos Daaglikse Dromer, het ek begin droom in Afrikaans lol) dat ek my
‘boekwurmness’ wou laat skyn want vir my kon ek oor enigiets praat.Jy kry
boeke oor al vlakke van die lewe (poësie,verhale, algemene kennis, koekboeke,
oor diere ens) en dit kan
maklik verbind met ervarings in die
werklike wêreld.
werklike wêreld.
Alhoewel ek aanvanklik so opgewonde was,
toe ons ons eerste twee opdragte moes pos was dit nie moeilik nie. MAAR toe
ons ‘n verhalende skryfstuk moes pos het dinge begin moeilik word. My kop het
begin seer kry toe ek iets moes uitdink om ‘n verhaal te skryf. Die
moeilikste ding vir my was wat om te KIES om moor te praat. Ek het so baie
ideës gehad. My kop was 'buzzing' en toe wou ek net slaaaaaaap. Gelukkig was hierdie
net een spoedwal op die pad van Afrikaanse ‘blogging’.
Dit is veilig om te sê dat ek ‘blogging’
eintlik baie geniet het. Ek oorweeg skoons om ‘n Engelse ‘blog’ te skep want ‘blogging’ (veral in Afrikaans) was ‘n ander ervaring
vir my en het my voorgestel bekendgestel na ‘n ‘diverse’ wêreld van
verskillende mense sowel as tegnologie. Ek sê hierdie want almal was
oorspronklik met hulle ‘blog (ek het baie gelees want dit was interesant☺).
Hulle het ‘blogs’ gehad wat hulle persoonlikheide ‘reflect’ en wat ek ook nog
nooit van hulle so geweet of gedink het nie. Ek hou nie juis van sosiale netwerke
vir verskillende rede (die mees belangrikste om dat ek lui is), maar (dit mag
dalk ‘n bietjie verwaand klink) ek het geniet om oor myself te praat. Ek
weet dat jou ‘blog’ behoort nie om altyd oor jou te gaan nie, maar vir hiedie assessering wou mervou Klopper meer oor ons weet.
Ek hou daarvan om iets nuut te doen en
hierdie was beslis nuut vir my! Ek het nog nooit in my lewe gedink dat ek ‘n ‘blog’
sou moes skep wat vir Afrikaans as ‘n vak sal wees EN wat vir punte gaan
tel nie. Dit was beslis ‘n besige 2 maande in vir my as 'n grondslagfase student, sjoe.
Fluit fluit my storie is uit,
Betti Boekwurm