Wednesday 2 October 2013

Die einde van ‘n kort Afrikaanse ‘blog’ verhaal.


Ek kan nie glo dit is verby niiiiieee!!!!!!!!! Ek onthou nog hoe opgewonde ek geword het toe mevrou verduidelik hoe ons gaan die kwartaal ‘blog’ oor enege iets ons wil wat ons persoonlikheid weerspieël. Ek het onmiddelik geweet (ja, mevrou, ek het begin dinkskrum terwyl jy ons geleer het. Net soos Daaglikse Dromer, het ek begin droom in Afrikaans lol) dat ek my ‘boekwurmness’ wou laat skyn want vir my kon ek oor enigiets praat.Jy kry boeke oor al vlakke van die lewe (poësie,verhale, algemene kennis, koekboeke, oor diere ens) en dit kan maklik verbind met ervarings in die
werklike wêreld.


Alhoewel ek aanvanklik so opgewonde was, toe ons ons eerste twee opdragte moes pos was dit nie moeilik nie. MAAR toe ons ‘n verhalende skryfstuk moes pos het dinge begin moeilik word. My kop het begin seer kry toe ek iets moes uitdink om ‘n verhaal te skryf. Die moeilikste ding vir my was wat om te KIES om moor te praat. Ek het so baie ideës gehad. My kop was 'buzzing' en toe wou ek net slaaaaaaap. Gelukkig was hierdie net een spoedwal op die pad van Afrikaanse ‘blogging’.


Dit is veilig om te sê dat ek ‘blogging’ eintlik baie geniet het. Ek oorweeg skoons om ‘n Engelse ‘blog’ te skep want ‘blogging’ (veral in Afrikaans) was ‘n ander ervaring vir my en het my voorgestel bekendgestel na ‘n ‘diverse’ wêreld van verskillende mense sowel as tegnologie. Ek sê hierdie want almal was oorspronklik met hulle ‘blog (ek het baie gelees want dit was interesant☺). Hulle het ‘blogs’ gehad wat hulle persoonlikheide ‘reflect’ en wat ek ook nog nooit van hulle so geweet of gedink het nie. Ek hou nie juis van sosiale netwerke vir verskillende rede (die mees belangrikste om dat ek lui is), maar (dit mag dalk ‘n bietjie verwaand klink) ek het geniet om oor myself te praat. Ek weet dat jou ‘blog’ behoort nie om altyd oor jou te gaan nie, maar vir hiedie assessering wou mervou Klopper meer oor ons weet.


Ek hou daarvan om iets nuut te doen en hierdie was beslis nuut vir my! Ek het nog nooit in my lewe gedink dat ek ‘n ‘blog’ sou moes skep wat vir Afrikaans as ‘n vak sal wees EN wat vir punte gaan tel nie. Dit was beslis ‘n besige 2 maande in vir my as 'n grondslagfase student, sjoe.

Fluit fluit my storie is uit,

Betti Boekwurm

Wednesday 25 September 2013

'Help! Ek soek 'n goeie boek om te lees!'

Gewoonlik word daar gesê dat jy nie 'n boek net op sy voorblad kan oordeel nie. Ja, dit kan ook gebruik word (as ons filosofies wil wees), maar hierdie 'sê' is meer tye as nie waar met boeke.

So hoe kies 'n  mens 'n goeie boek wat werd jou tyd is? Hoe weet jy dat jy die regte boek kies? Die volgende help my om 'n goeie boek te kies en dalk kan/sal dit jou ook help...

Jy's besig om in die boekwinkel of die biblioteek te wei en 'voila!' Daar sien jy die boek. Die boek wat jou og gesteel het. *Ek wil daardie boek hê!* Jy bereik uit na dit en jy kies die boek van die rak af.

Nou, tensy jy aanbeveel was om 'n spesifieke boek te lees of jy weet dat die boek goeie resensies gekry het OF die boek een van die 'Top 10' is, ignoreer hierdie inligting.

  • Voor jy 'n boek kies, dink oor die sort boeke waarvan jy hou (genre) en oorweeg die skrywer.

  •  Miskien weet jy, miskien weet jy nie, maar maak seker dat jy eers die flapteks van enige boek lees.

  • As die boek inleding het lees dit en as dit jou aandag hou die kaanse is goed dat die boek vir jou is.

  • As die boek goeie lofte gekry (wat jy op die voorblad sal sien) MOET dit 'n goeie boek wees . Kyk uit vir 'International Bestseller' (Internasionale Topverkoper)

  • Probeer om iewers stil te sit and lees die eerste hoofstuk van die boek (as jy kan). Dit help baie, maar as jy baie boeke het is die tyd verterend.

Hopelik help hierdie vir jou om 'n goeie boek te kies en agter jou volgende kuier na die boekwinkel of biblioteek het jy suksesvol 'n  briljante booek gekies. Nou kan jy ontspan en jou boek lees terwyl jy die son op suig en na 'n ander wêreld ontsnap. 

tot ons laaste ontmoeting,
Betti Boekwurm.

Friday 20 September 2013

Yushra in Skoonlapper Towerland


Ek maak die boek oop wat oor skoonlappers gaan. Groen, pienk, pers, oranje, swart, al die kleurs van die reënboog en meer. ‘n Meng-en-pas van kleure om die wêreld meer helder te maak. Skoonlappers is geen twyvel die mooiste skeppings van ‘Mother Nature’. Maar skoons skoonlappers het verskuilde agendas met my.

“Pa, Skoonlapper Wêreld is ons volgende bestemming! Ek wil saam met die feëe dans!”. Drie dae daarna klim ons in ons bloedrooi BMW wat blink in die son en weg is ons op ons reis na ‘n skoonlapper towerland. Ek heht glad nie geweet wat om te verwag nie...Dit gesê, ek het glad nie geweet dat ek so groot sou skrik nie. Ek sou uit my broek gespring het as dit moontlik was...

Skoonlapper wêreld was beeldskoon. Ek het ingestap in ‘n towerland. Die skoonlapper het al rondom ons gefludder. Ek wou een wees, maar ek kon nooit een wees nie want ek was te besig om agter my pa weg te kryp. Daar het ek veilig gevoel van al die ‘gril’ oë en lang voelhoering wat soos stokke uit hulle kop staan lyk... Tot een my gevind het en reg voor my gesig was! Ek spring my oë toe want hulle het amper uit my kop geskiet. My hart het stil gestaan. My mond val oop en ek skree tot ek niks asem in my longe het nie. Daar was twee watervalleop my gesig.


Vandag hou skoonlappers om my te jag. Hulle is glad nie so onskuldig soos hulle verskyn nie. Tot hierdie dag, tien jare van af hierdie gebeurtenis, is dit veilig vir my te aflei dat ek meer as gelukkig is om hierdie wesens wat feërig is, in boeke te sien in die lig dans en om hulle te teken. Hulle is skadeloos solank hulle nie uit die prente of fotos kan spring nie.

Wednesday 4 September 2013

“Prêt met Poësie”


Splinternuut. Mmm, die reuk van die bladsye verheug my neus, wat my longe dronk maak met NIKS vars lug nie!

Miskien is dit vreemd, maar ek kan nie die enigste siel, in hierdie BOEKEVOL wêreld, wees wat die reuk van nuwe boeke hou nie. Ek kry so opgewonde dat dit voel vir my asof my hart gaan bars, as ek ‘nuwe boek kry. Verbeeld wat sal gebeur as ek TWEE nuwe boeke moet kry! Haha. My eerste reaksie is om die boek oop te maak, lig na my neus wat vir my soos ‘n ‘vacuum’ is en aaaaaah! My hart word groot! ‘n Nuwe boek!

Die reuk van nuwe boeke is glad nie waaroor ek gaan blog nie. Eintlik wil ek oor poësie blog.

Ek het al op toefal geleentheide mense gekry wat verbaas is as hulle sien dat ek ‘n boek lees en hulle oë! Hulle oë word sö groot as hulle sien dat dit poësie is. Ek is seker hulle oë gaan uit hulle kop spring. *Haloooo*, is wat ek gewoonlik na myself dink. *Ek is ‘n BOEKWURM. Ek lees alles!*. Nie dat ek soos een lyk nie (kan iemand al?). Ek is nie regtig so snaaks nie, ek erken dat natuurlik almal my nie ken nie, en sal nie weet nie dat ek hou daarvan om boeke te lees. Maar dan kom die vraag wat my kop al oor die plek laat gaan, ek voel amper soos ‘n hoender wat sy kop verlore het: Wat is jou gunsteling gedig? *AAAAH! Ek het soveel!*. Van Maya Angelou se ‘On Aging’ tot Shakespeare’s ‘Shall I Compare thee to a Summer’s Day (Sonnet 18)’. My gunsteling gedig is enige gedig wat my hart kan laat roer.

Vir my is digters ongelooflik. Die manier hoe hulle woorde kan gebruik om die mees asemrowend poësie te skryf, wat jou bemoedig en alle sort gevoelens in jou mag laat borrel- van lifede en blydskap tot ‘steam’ uit-jou-ore-kom kwaadheid en wrok. As ‘n gedig gevoelens in jou hart of mag kan laat voel is dit goed. Dit is my opinie.

‘Shall I Compare thee to a Summer’s Day’ is een van die mooiste gedigte wat ek ooit gelees het. Dit is vol metafore en almal glo in ‘n liefde soos dit of wil dit voel. Ek is seker as die skoonlappers in jou mag waarlik kon wees (ek praat as jy verlief is), sou Shakespeare ewig in die wolke wees.

Poësie is persoonlik. Ek dink dit is hoekom ek sö baie daarvan hou. Jy moet jou gedagtes oopmaak aan lewe van alles en enige-iets.

Volgende halte: Om Afrikaanse Poësie te prober! Gits!:)
Tot ons volgende ontmoeting,
Betti Boekwurm

Tuesday 27 August 2013

My Gefluister Kop


As jy hierdie pos lees, welkom na my gefluister, vindingryk wêreld!

Ja, ek het ‘n naam en nee, dit is nie Betti Boekwurm nie. Eintlik, is dit Yushra Mallum. My naam is Arabies en as ek eerlik MOET wees, ek weet GLAD nie wat my eie naam bedoel nie. Dit maak nie werklik saak nie want as ek ‘n  keuse gehad, sou ek kies om ‘n  ninja te wees. Maar, ek het nie hierdie keuse nie so intussen droom ek net daarvan.

Ek hou baie om nuwe goed te leer, adrenalien haas te kry, word opgewonde oor alles (veral roomys en koek) en dit is hoekom ek so baie van natuur hou en om buitelug te wees. Alhoewel ek baie life vir natuur is, is ek doodbang vir skoonlappers. Dis reg, skoon lappers. Hulle is so pragtig, kleurvol en vredig, maar hulle gee my die heebie jeebies! Ek is seker dat dit iets te doen met hulle oë wat my laat gril.

Ek het ook ‘n groot liefde om te teken en om te lees. Om ‘n warm, romerig kopppie koffie,  ‘n sny sjokolade koek wat my ‘tastebuds’ laat tingeling en natuurlik knus in my stoel reg vir ‘n koningin te sit, is absoluut saligheid. Hierdie is party rede vir ‘Betti Boekwurm’ wat aflei van ‘Benni Boekwurm’. Vir my is ons lewe soos ‘n ongeskrewe boek, maar ek sal die filosofies praat vir die toekoms hou.

Tot ons tweede ontmoeting,

Betti Boekwurm