

Skoonlapper wêreld was beeldskoon. Ek het
ingestap in ‘n towerland. Die skoonlapper het al rondom ons gefludder. Ek wou
een wees, maar ek kon nooit een wees nie want ek was te besig om agter my pa
weg te kryp. Daar het ek veilig gevoel van al die ‘gril’ oë en lang voelhoering
wat soos stokke uit hulle kop staan lyk... Tot een my gevind het en reg voor my
gesig was! Ek spring my oë toe want hulle het amper uit my kop geskiet. My hart
het stil gestaan. My mond val oop en ek skree tot ek niks asem in my longe het
nie. Daar was twee watervalleop my gesig.

Vandag hou
skoonlappers om my te jag. Hulle is glad nie so onskuldig soos hulle verskyn
nie. Tot hierdie dag, tien jare van af hierdie gebeurtenis, is dit veilig vir
my te aflei dat ek meer as gelukkig is om hierdie wesens wat feërig is, in
boeke te sien in die lig dans en om hulle te teken. Hulle is skadeloos solank
hulle nie uit die prente of fotos kan spring nie.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. kleurs - kleure
2. geen twyvel - ongetwyfeld / sonder twyfel
3. Mother nature - Moedernatuur
4. skoons - mooi
5. feëe - feetjies
6. Skoonlapper - Skoenlapper
7. gefludder - gefladder
8. kryp - kruip
9. jag - jaag
10. te aflei - vir my om af te lei
11. foto's
Dit was nou 'n baie wonderlik om te lees!!
ReplyDelete