Splinternuut. Mmm, die reuk van die bladsye verheug my
neus, wat my longe dronk maak met NIKS vars lug nie!
Miskien is dit vreemd, maar ek kan nie die enigste
siel, in hierdie BOEKEVOL wêreld, wees wat die reuk van nuwe boeke hou nie. Ek
kry so opgewonde dat dit voel vir my asof my hart gaan bars, as ek ‘nuwe boek
kry. Verbeeld wat sal gebeur as ek TWEE nuwe boeke moet kry! Haha. My eerste
reaksie is om die boek oop te maak, lig na my neus wat vir my soos ‘n ‘vacuum’ is
en aaaaaah! My hart word groot! ‘n Nuwe boek!
Die reuk van nuwe boeke is glad nie waaroor ek gaan
blog nie. Eintlik wil ek oor poësie blog.
Ek het al op
toefal geleentheide mense gekry wat verbaas is as hulle sien dat ek ‘n boek
lees en hulle oë! Hulle oë
word sö groot as hulle sien dat dit poësie is. Ek is seker hulle oë gaan uit
hulle kop spring. *Haloooo*, is wat ek gewoonlik na myself dink. *Ek is ‘n
BOEKWURM. Ek lees alles!*. Nie dat ek soos een lyk nie (kan iemand al?). Ek is
nie regtig so snaaks nie, ek erken dat natuurlik almal my nie ken nie, en sal nie
weet nie dat ek hou daarvan om boeke te lees. Maar dan kom die vraag wat my kop
al oor die plek laat gaan, ek voel amper soos ‘n hoender wat sy kop verlore het:
Wat is jou gunsteling gedig? *AAAAH! Ek het soveel!*. Van Maya Angelou se ‘On
Aging’ tot Shakespeare’s ‘Shall I Compare thee to a Summer’s Day (Sonnet 18)’.
My gunsteling gedig is enige gedig wat my hart kan laat roer.
Vir my is
digters ongelooflik. Die manier hoe hulle woorde kan gebruik om die mees
asemrowend poësie te skryf, wat jou bemoedig en alle sort gevoelens in jou mag
laat borrel- van lifede en blydskap tot ‘steam’ uit-jou-ore-kom kwaadheid en
wrok. As ‘n gedig gevoelens in jou hart of mag kan laat voel is dit goed. Dit
is my opinie.
‘Shall I
Compare thee to a Summer’s Day’ is een van die mooiste gedigte wat ek ooit
gelees het. Dit is vol metafore en almal glo in ‘n liefde soos dit of wil dit voel.
Ek is seker as die skoonlappers in jou mag waarlik kon wees (ek praat as jy
verlief is), sou Shakespeare ewig in die wolke wees.
Poësie is
persoonlik. Ek dink dit is hoekom ek sö baie daarvan hou. Jy moet jou gedagtes
oopmaak aan lewe van alles en enige-iets.
Volgende halte:
Om Afrikaanse Poësie te prober! Gits!:)
Tot ons volgende ontmoeting,Betti Boekwurm
Ek hou nie juis baie van poësie nie, miskien is dit omdat ek nooit die regte interpretasie het nie maar dit pla my nie baie nie. Om jou vrag te antwoord, Ja jy kan my vergelyk my met 'n Somersdag ;)
ReplyDeleteEk hou van 'n nuwe boek se reuk, maar nie van boeke lees nie. Jou 'blog' is baie interesant :-)
ReplyDeleteEnkele opmerkings:
ReplyDelete1. kry so opgewonde - raak so opgewonde
2. Verbeeld - Kan jy dink wat sal gebeur as...
3. toefal geleentheide - toevallig
4. so - sonder die deelteken
5. asemrowende
6. mag - maag
7. wrok - wraak
Ek het weer gaan kyk en "toefal geleentheide" word nie so gebruik nie. Jy kan sê: "Ek het al per geleentheid, toevallig..." of jy kan sê: "Ek kry soms mense wat..." of: "Ek kry soms toevallig mense..." of "Ek kry soms per toeval mense wat..." ens.
ReplyDeleteAnder opmerkings:
Die woord toeval woord deurgaans met 'n v gespel en die meervoud van geleentheid is geleenthede (alle woorde wat op -heid eindig word -hede in die meervoud).
Dankie dat mevrou die tyd gevat het om hierdie te verduidelik! Ek verstaan dit baie beter nou:)
ReplyDelete