Wednesday 25 September 2013

'Help! Ek soek 'n goeie boek om te lees!'

Gewoonlik word daar gesê dat jy nie 'n boek net op sy voorblad kan oordeel nie. Ja, dit kan ook gebruik word (as ons filosofies wil wees), maar hierdie 'sê' is meer tye as nie waar met boeke.

So hoe kies 'n  mens 'n goeie boek wat werd jou tyd is? Hoe weet jy dat jy die regte boek kies? Die volgende help my om 'n goeie boek te kies en dalk kan/sal dit jou ook help...

Jy's besig om in die boekwinkel of die biblioteek te wei en 'voila!' Daar sien jy die boek. Die boek wat jou og gesteel het. *Ek wil daardie boek hê!* Jy bereik uit na dit en jy kies die boek van die rak af.

Nou, tensy jy aanbeveel was om 'n spesifieke boek te lees of jy weet dat die boek goeie resensies gekry het OF die boek een van die 'Top 10' is, ignoreer hierdie inligting.

  • Voor jy 'n boek kies, dink oor die sort boeke waarvan jy hou (genre) en oorweeg die skrywer.

  •  Miskien weet jy, miskien weet jy nie, maar maak seker dat jy eers die flapteks van enige boek lees.

  • As die boek inleding het lees dit en as dit jou aandag hou die kaanse is goed dat die boek vir jou is.

  • As die boek goeie lofte gekry (wat jy op die voorblad sal sien) MOET dit 'n goeie boek wees . Kyk uit vir 'International Bestseller' (Internasionale Topverkoper)

  • Probeer om iewers stil te sit and lees die eerste hoofstuk van die boek (as jy kan). Dit help baie, maar as jy baie boeke het is die tyd verterend.

Hopelik help hierdie vir jou om 'n goeie boek te kies en agter jou volgende kuier na die boekwinkel of biblioteek het jy suksesvol 'n  briljante booek gekies. Nou kan jy ontspan en jou boek lees terwyl jy die son op suig en na 'n ander wêreld ontsnap. 

tot ons laaste ontmoeting,
Betti Boekwurm.

3 comments:

  1. Dankie baie Betti Boekwurm dit gëe baie inligting.

    ReplyDelete
  2. Dankie Betti Boekwurm vir jou wenke ;).

    ReplyDelete
  3. Enkele opmerkings:

    1. 'sê' - gesegde
    2. is meer tye as nie - is meer gereeld as nié, waar...
    3. wat werd jou tyd is - wat die moeite werd is
    4. og - oog
    5. bereik uit na dit - reik uit daarna
    6. jy aanbeveel was - iemand die boek aanbeveel het
    7. boek inleding het - as die boek 'n inleiding het, lees dit
    8. kaanse - kanse (dit is die een uitsondering waar die lang a-klank binne 'n geslote lettergreep, met een a geskryf word)
    9. lofte - kommentaar
    10. verterend.?
    11. booek - boek
    12. opsuig - een woord

    ReplyDelete